歌词
Uit die blou van onse hemel,
从那苍茫蓝天之上,
Uit die diepte van ons see,
自那深深大海中来,
Oor ons ewige gebergtes
越过那永恒的高山
Waar die kranse antwoord gee,
在峭壁上回响激荡,
Deur ons ver-verlate vlaktes
穿过那辽阔的平原
Met die kreun van ossewa -
伴随着牛车的响声——
Ruis die stem van ons geliefde,
响起了我们祖国的召唤,
Van ons land Suid-Afrika.
亲爱的祖国南非。
Ons sal antwoord op jou roepstem,
我们定会响应你的呼唤,
Ons sal offer wat jy vra:
我们将为你奉献一切:
Ons sal lewe, ons sal sterwe —
为你而生,为你而死——
Ons vir jou, Suid-Afrika.
誓与南非共存亡。
In die merg van ons gebeente,
身上流着您的血液,
In ons hart en siel en gees,
灵魂深处留下印记,
In ons roem op ons verlede,
祖国既是美好的未来,
In ons hoop op wat sal wees,
也是荣耀的往昔,
In ons wil en werk en wandel,
在我们的愿望、奋斗、徘徊中,
Van on wieg tot aan ons graf -
从摇篮直到坟墓——
Deel geen ander land ons liefde,
未有土地如斯这般,
Trek geen ander trou ons af.
横贯我们的忠诚。
Vaderland! ons sal die adel
祖国!我们因你盛名
Van jou naam met ere dra:
倍感光荣与自豪:
Waar en trou as Afrikaners -
向你献上阿非利堪人的忠诚——
Kinders van Suid-Afrika.
祖国南非的儿女们。
In die songloed van ons somer,
无论夏季烈日炎炎,
In ons winternag se kou,
还是冬夜寒冷刺骨,
In die lente van ons liefde,
或是春日的生机勃勃,
In die lanfer van ons rou;
抑或秋季万物凋零;
By die klink van huw'liks-klokkies,
无论当婚礼的钟声响起,
By die kluitklap op die kis -
抑或亲人离别之时——
Streel jou stem ons nooit verniet nie,
响应你的召唤我们绝不迟疑,
Weet jy waar jou kinders is.
因为你用心体贴我们。
Op jou roep sê ons nooit nee "nie",
当你召唤时我们绝不说“不”,
Sê ons altyd, altyd "ja":
我们将永远应答“是”:
"Om te lewe, om te sterwe" "Ja!"
你说:“为国而生,为国而死”——“是!”我们回答道。
Ja, ons kom, Suid-Afrika.
是的,祖国,我们已来到。
Op U Almag vas vertrouend
带着对上帝的坚定信仰
Het ons vadere gebou;
父辈建设了祖国;
Skenk ons ook die krag, o Here!
愿上帝永远保佑我们!
Om te handhaaf en te hou -
去保卫、呵护与关爱——
Dat die erwe van ons vad're
让父辈留下的基业
Vir ons kinders erwe bly;
得以永世长存;
Knegte van die Allerhoogste,
忠诚只献最高上苍,
Teen die hele wêreld vry.
全世界自由是理想。
Soos ons vadere vertrou het,
如同教导我们父辈那样,
Leer ook ons vertrou, o Heer -
上帝,请您教导我们忠诚——
Met ons land en met ons nasie
让我们的土地和国家
Sal dit wel wees, God regeer.
永远遵循您的道路。
专辑信息