Die Lied Van Jong Suid-Afrika

歌词
En hoor jy die magtige dreuning?
[length: 02:40.261]
Oor die veld kom dit wyd gesweef:
[tool: 歌词滚动姬 https://lrc-maker.github.io]
die lied van 'n volk se ontwaking
你可听见有力的召唤
wat harte laat sidder en beef.
在原野上回响激荡?
Van Kaapland tot bo in die Noorde
一个民族觉醒的歌声
rys dawerend luid die akkoorde:
让人心脏为之震颤。
Dit is die lied van Jong Suid-Afrika,
从开普省到北方山峰
dit is die lied van Jong Suid-Afrika,
都响起这嘹亮的合唱:
dit is die lied van Jong Suid-Afrika.
这就是青年南非的歌声,
Die klop van ons ossewawiele
这就是青年南非的歌声,
het die eeue se rus verstoor;
这就是青年南非的歌声。
die klank van ons voorlaaierskote
我们牛车车轮的响声
het klowe en kranse gehoor.
打破了历史的沉寂;
Die diere het stil staan en luister,
我们货车前哨的枪声
die bome het bewend gefluister:
震撼了峡谷和峭壁。
Dit is die koms van Jong Suid-Afrika,
野兽停下脚步来聆听,
dit is die koms van Jong Suid-Afrika,
树木也不禁颤抖感叹:
dit is die koms van Jong Suid-Afrika.
这就是青年南非的降临。
Waar glorie van songloed die berge
这就是青年南非的降临。
oor hul fronsende voorhoof streel,
这就是青年南非的降临。
waar winde oor golwende vlaktes
太阳光芒洒在群山上,
met grassaad kerjakker en speel,
轻抚着山峰的额头,
die land wat ons vaders gekoop het,
狂风拂过起伏的原野,
met bloed tot ons eie gedoop het:
卷起草籽嬉戏激荡,
Dit is die land van Jong Suid-Afrika,
父辈夺来的这片土地
dit is die land van Jong Suid-Afrika,
用鲜血遗赠给了我们:
dit is die land van Jong Suid-Afrika.
这就是青年南非的土地,
Die golwende veld is ons woning
这就是青年南非的土地,
en ons dak is die hemelblou;
这就是青年南非的土地。
die vryheid alleen is ons koning,
广阔原野是我们家乡,
sy wagwoord is handhaaf en bou.
蔚蓝天空则是屋檐;
Die stryd wat ons vaders begin het
自由是我们唯一领袖,
sal woed tot ons sterf of oorwin het.
为她我们保卫建设。
Dit is die eed van Jong Suid-Afrika,
我们为了父辈的斗争
dit is die eed van Jong Suid-Afrika,
将奋战到胜利或死亡。
dit is die eed van Jong Suid-Afrika.
这就是青年南非的誓言,
专辑信息
1.Die Lied Van Jong Suid-Afrika
2.Die Stem Van Suid-Afrika