歌词
Ons kom uit die noorde
我们来自南北各地
Ons kom uit die suid
聚集在这个国家
Verenig die bul verenig die leeu
将雄狮和水牛联合起来
Selfs die storms van wyk
抵御侵袭祖国的风暴
Ons kom uit die ooste
我们从东方的陆地出发
Trek saam uit die wes
在西方的大海启航
Die haai lanks die cheetah
伴随着猎豹和巨鲨
Gee altyd sy bes
我们尽力为国
Ons vir jou, Suid-Afrika
我们的祖国南非啊
Ons vir jou, Suid-Afrika
我们为你奉献自己
Gee nie om wie voor ons staan
无论前方多少艰难险阻
Soos 'n rots staan
我们都如磐石般屹立
'n nasie saam ons vir jou
全国人民与你同在
Suid-Afrika
祖国南非
En bring al jou mense
祖国啊,请带领你的人民
Bring saam elke kind
带领你的每个孩子
Die man op die straat, die dokter, die raad
医生、律师,街上的每一个人
Die elkeen sal hom daar vind
都团结在祖国身边
Sien Jy ons helde
祖国的英雄战士
Span saam op die veld
在田野上集结完毕
Sal veg tot die einde
他们将为了祖国的一统
Om 'n nasie te smelt
战斗到最后一刻
Ons vir jou, Suid-Afrika
我们的祖国南非啊
Ons vir jou, Suid-Afrika
我们为你奉献自己
Gee nie om wie voor ons staan
无论前方多少艰难险阻
Soos 'n rots staan
我们都如磐石般屹立
'n nasie saam ons vir jou
全国人民与你同在
Suid-Afrika
祖国南非
Gee nie om wie voor ons staan
无论前方多少艰难险阻
Soos 'n rots staan
我们都如磐石般屹立
'n nasie saam ons vir jou
全国人民与你同在
Suid-Afrika
祖国南非
Ons vir jou, Suid-Afrika
我们的祖国南非啊
Ons vir jou, Suid-Afrika
我们为你奉献自己
Gee nie om wie voor ons staan
无论前方多少艰难险阻
Soos 'n rots staan
我们都如磐石般屹立
'n nasie saam ons vir jou
全国人民与你同在
Suid-Afrika
祖国南非
Ons vir jou, Suid-Afrika!
誓与南非共存亡!
专辑信息
1.Die Kaplyn
2.Ons Vir Jou Suid Afrika
3.De La Rey
4.Superhero