歌词
As die hart weer oor loop
假如心灵再次流淌
Loop die mond ook oor
流淌过那嘴巴的话
Van al die goeters wat jou bly maak wat jou bekoor
一切令人愉悦的事物,都将流淌出来
As die rivere oor loop
假如河水开始流淌
Loop die sluise oor
流淌过那水闸的话
Van al die damme in die oorde wat hul watter verloor
度假村里的所有池塘,都将黯然失色
Ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig
我走过田野,双眼目不转睛地注视着你
Ja, so droom ek van my damme waar ek kon vis vang jare terug
你是梦中的那片池塘,我曾在那里捕鱼
Ek onthou hoe ek saans in die winter maande
我仍记得那冬季的深夜
gehol het deur die reën sonder vrees of skaamte
不顾一切地奔跑在雨中
Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het
我仍记得那入海的溪流
Uit die berg, op my plaas, voor dit opgedroog het
来自山间,来自我的农场,在她干涸之前
Daar was nooit te kort aan reën
雨水,永远也不嫌多
Daar was nooit te kort aan reën
雨水,永远也不嫌多
Toe die damme begin opdroog
当池塘开始干涸
En die veë begin te dood
当沼泽开始枯死
Toe die wyn begin min raak
当葡萄酒开始变少
En gesny word aan die boord
当葡萄藤枝被砍伐
Toe die vloei van die fontein
然后那泉涌的流水
En die water aare stort
还有那细小的支流
Staan die grond bak hand
在地下水的河流中
O maak ons pense vol
填满我们的水管
En met die son se kondensasie
太阳开始凝结起来
Begin die wolke saam te pak
乌云开始漫天密布
En 'n hele reënboog nasie
在这彩虹国度的每个角落
Begin hul arms in te hak
人们纷纷举起手臂
En die nooit drinke in die hoogste hemel
无人能喝到至高天堂的流水
En die aarde roep saam in die taal van engele
整个地球都在用天使的语言呼唤着
Ons is hier ons is dors kom en fill die droogte
『我们渴了,请填满干涸的水渠吧』
Uit die water aare van die alle hoogste
『那天上的细小水流,就足够了』
Ons heel hartig vertrou
我们全心全意信仰您
Ons sal vertrou op jou
我们全心全意相信您
Ja, so staan ons uit die droogte op
是啊,我们从干旱中站了起来
Die halleluja vul die hart se klop
赞美上帝的哈利路亚,充满我们的心灵
Die El Nino word 'n vee verhaal
牛群告诉我们那场厄尔尼诺
En in al die talle van die land vertaal
它遍布全地,无处不受影响
Word gister van die verlede af
从昨日和过往中走出来吧
Dis genade dis nie God se straf
这是上帝的祝福,而不是惩罚
Haal jou bybel van die boek rak af
从书架上拿起圣经吧
Haal jou bybel van die boek rak af
从书架上拿起圣经吧
Want die Kaap, die Kaap, die Kaap se vlaktes roep
开普,开普,开普敦的平原在呼唤
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
打开吧,打开吧,那来自天上的水闸
Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
开普,开普,开普敦的群山在呼唤
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
打开吧,打开吧,那来自天上的水闸
Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
开普,开普,开普敦的群山在呼唤
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
打开吧,打开吧,那来自天上的水闸
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
打开吧,打开吧,那来自天上的水闸
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
打开吧,打开吧,那来自天上的水闸
专辑信息
1.Die Sluise Van Die Hemel