歌词
My vriende, dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Gryp nou jou naaste se hand en
Dans op die maat van jou hart
Ons kyk al te lank oor die pad
Sonder om ander te help
Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Breek nou die kettings wat terughou
En staanop in die naam van saambou
Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay
Jy is 'n baken van vrede
'N flitslig wat skyn vir die Here
Die berge en dale sal hoor, 'n nuwe begin lê nou voor!
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
My vriende dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
专辑信息
1.Sing Vir Liefde
2.Girl Crush
3.Say Something
4.Masker