歌曲 / 歌词

Smoorverlief

Jack & JuneListen on Apple Music

歌词

Jy maak my mal met daai huppelstap
Jy maak my mal as jy jou lippe so klap
Jy het my in jou mag
Want ek is smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou
Smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou
Jy is die rede vir hierdie glimlag van my
Deur die seisoene met jou hier by my sy
Jy laat my kop draai dit hou nooit op
Want ek is smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou
Smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou
Wat dink jy sou gebeur?
Vertel my meer
As ons mekaar opgee?
Sal nooit gebeur nie
Ek het ‘n kort humeur
Ek’s nie bang nie
My hart behoort aan jou
Smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou
Want ek is smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou
Smoorverlief op jou
Ek is smoorverlief op jou
Smoorverlief, verlief op jou
Smoorverlief op jou
En ek wil altyd dink aan jou
Ek is smoorverlief, verlief op jou

更多歌手作品

专辑信息

Smoorverlief →
  1. Smoorverlief