歌词
As ek seer is plak ek pleister
As ek moeg is lê ek neer
As ek raad soek oor die lewe
Dan bid ek op my knieë
As dit koud is steek ek vuur aan
Maak ’n fout begin ek oor
As ek mis maak ek ’n oproep
Om my ma se stem te hoor
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
As jy huil gee ek ’n drukkie
As ek val tel jy my op
En dis hoe ek daaraan gewoond was
Toe dit eendag skielik stop
As dit storm bly ek binne
As dit breek maak ek dit reg
Het gehoop toe ons begin het
Dat dit altyd so sal werk
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
En ek weet ek sal my beurt kry
Ek kan jou nie my maak liefhê
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Maar ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê,
Ooh, ooh, ooh
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
专辑信息
1.Kan Jou Nie My Maak Liefhê