Twee Is Beter As Een

歌词
In die oorlog tussen jou en my
在你我之间的战争中
Vat jy die swaard en los die skuld by my
你拿起剑,把过错留给我
Trane vloei, harte bloei
我们的眼在流泪,我们的心在流血
Kom ons soen en maak vir ewig op
让我们亲吻, 永远和好如初
Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop
我们二人也该停止这场战争了
Laat val die brug, en vat my terug
请放下吊桥,带我回去
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Dit is tyd dat ons ophou veg
我们也该停止战斗了
Terwyl ons harte brand
我们的心在燃烧时,
Skyn daar 'n silwer rand
就会闪耀出一条银色的边框
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Ware liefde maak alles reg
真爱让一切恢复正常
Deur die son en die reën
我们同甘共苦
Twee is beter as een
两人胜过一人
Deur die son en die reën
我们同甘共苦
Twee is beter as een
两人胜过一人
Twee is beter as een
两人胜过一人
Deur elke oorlog wat ek veg teen jou
我通过每一场战争来与你对抗
Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou
你把我逼疯,我也一直让你抓狂
My mure val, jou mure val
我的心墙在崩溃,你的心墙也在崩溃
Hoekom vuur ons hierdie pyle af?
我们为何要互放冷箭呢?
Hoeveel aande moet ons hierdeur gaan?
这一切我们还要经历多少个晚上?
Dit maak net seer, weer en weer
我们只是一次又一次地受伤
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Dit is tyd dat ons ophou veg
我们也该停止战斗了
Terwyl ons harte brand
我们的心在燃烧时,
Skyn daar 'n silwer rand
就会闪耀出一条银色的边框
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Ware liefde maak alles reg
真爱让一切恢复正常
Deur die son en die reën
我们同甘共苦
Twee is beter as een
两人胜过一人
Sonder jou
没有了你,
Is ek niks nie
我一无所有
Sonder jou
没有了你,
Is ek stof
我形同尘埃
Sonder jou
没有了你,
Is ek niks nie
我一无所有
Sonder jou
没有了你
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Dit is tyd dat ons ophou veg
我们也该停止战斗了
Terwyl ons harte brand
我们的心在燃烧时,
Skyn daar 'n silwer rand
就会闪耀出一条银色的边框
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Dit is tyd dat ons ophou veg
我们也该停止战斗了
Terwyl ons harte brand
我们的心在燃烧时,
Skyn daar 'n silwer rand
就会闪耀出一条银色的边框
Waar 'n wil is 'n weg
只要我们有信念,就会有出路
Ware liefde maak alles reg
真爱让一切恢复正常
Deur die son en die reën
我们同甘共苦
Twee is beter as een
两人胜过一人
Deur die son en die reën
我们同甘共苦
Twee is beter as een
两人胜过一人
Twee is beter as een
两人胜过一人
Jy-hi-jê-ê-hê
我要拥有你
专辑信息
1.Hy Loop Oop
2.Vanaand Sê Ek Net Ja
3.Twee Is Beter As Een
4.Koffie Pure Plaas
5.Dis So Lekker
6.Ek Soek
7.Jou Mond is In Die Pad
8.In Silhouette Saam Met My
9.Rollercoaster
10.Sal Jy My Kan Vergewe?
11.Ek Gee Jou My Woord
12.Stille Waters
13.Niemand Soos Jy Nie
14.Province Medley
15.Net 'N Bietjie