歌词
(Buyel' Ekhaya, Buyel' Ekhaya)
Ek lê op die grens van 'n nuwe land
En daar is mense op treine van wie weet waar
Ek het 'n kaartjie gekoop
Met Jou Liefde gedoop
nou is niks in die lewe meer kosbaaàr nie
So Ek kom huistoe
Buyel' Ekhaya Huistoe
Maak nie saak
Waar ek gaan
Ek sal altyd terug verlang
Huistoe
Hierdie gaan uit aan verlore seuns
Aan jou wat honger en dors en gebroke leef
Jy het jou kaarte gespeel
nou maak die lewe te seer
en daar is niks wat ons skei van die liefde nie
Kom ons gaan huistoe
Buyel' Ekhaya Huistoe
Maak nie saak,
Waar ek gaan
Ek sal altyd terug verlang (Buyel' Ekahaya)
Huistoe
Kom ons bly 'n bietjie langer
Kom ons ry 'n bietjie verder weg
Kom ons klim weer bietjie berge,
Waar kom jou hulp vandaan?
Sien julle by die einde
Dit kom al hoe nader nou
Kom ons sit ‘n bietjie langer
Dit is genoeg vir nou
(Buyel' Ekhaya, Buyel' Ekhaya)
Kom ons bly 'n bietjie langer
Kom ons ry 'n bietjie verder weg
Kom ons klim weer bietjie berge,
Waar kom jou hulp vandaan?
Sien julle by die einde
专辑信息
1.Huis Toe