歌词
Vakansie op die platteland
Kyk jy vir jou lewe deur ‘n ruit
Hierdie mensgemaakte moeilikheid moet stop
Skuld maak en wind jaag
Sukkel jy om in jou baan te bly
Ruil ‘n bietjie jou probleme in vir tyd
Stap aan ons verlang
Hier waar die boere lyne in die stof in dans
Raak ons verlore in die spore wat ons maak
Voel soos vakansie op die platteland
Om ‘n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stil staan
So kry my op die platteland
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh Vakansie op die platteland
Wanneer laas het jy ‘n kans gevat
Op ‘n vreemdeling verlief geraak
As jy my roep sal ek soek
Oh oh
Oh oh
Het jy mure om jou hart gebou
Kon jy al die spoke binne hou laat los
Breek af en wees braaf, tel jou kop op en laat jou voete loop
Na waar die boere lyne in die stof in dans
Raak ons verlore in die spore wat ons maak
Voel soos vakansie op die platteland
Om ‘n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stil staan
So kry my op die platteland
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh Vakansie op die platteland
Ek wil met jou dans êrens op ‘n plaas
Ek wil met jou dans êrens op ‘n plaas
Voel soos vakansie op die platteland
Om ‘n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stil staan
So kry my op die platteland
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh Vakansie op die platteland