歌曲 / 歌词

Tot In Ewigheid

Listen on Apple Music

歌词

U is die Skrywer van my storie
U is die Heerser van my hart
Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid
U is die Bron van my voorsiening
Die Een wat glo in my vermoë
Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid
Whoo-hoo-hoo-hooo
Whoo-hoo-hoo-hooo
Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig
Voor U staan ek nou in verwondering
In U is daar oorvloed, want dit is volbring
En ek sal U prys, in verwondering
In verwondering
Die begin van U oorwinning
Was die einde van my vrees
Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid
U bring beloftes tot vervulling
U is my hoop vir elke dag
Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid
Whoo-hoo-hoo-hooo
Whoo-hoo-hoo-hooo
Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig
Voor U staan ek nou in verwondering
In U is daar oorvloed, want dit is volbring
En ek sal U prys, in verwondering
Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig
Voor U staan ek nou in verwondering
In U is daar oorvloed, want dit is volbring
En ek sal U prys, in verwondering
Al die asem in my longe
Het my Vader my gegee